2010-02-17

Vic Webb oor dubbelmedium/T-opsie

Prof Vic Webb het by die Konferensie oor die Toekoms van Afrikaans op Universiteitsvlak gesê hy dink dubbelmedium-onderrig (die T-opsie) kan nie werk op universiteitsvlak nie.

Deel 1

Deel 2

2 comments:

  1. Anonymous1/3/10 10:48

    Wow - ek sou graag wou sien wat die US hieroor te sê het. Is daar so-iets beskikbaar?

    ReplyDelete
  2. sien http://www.youtube.com/user/fwdeklerkstigting vir die hele konferensie en al die snitte.

    ReplyDelete