tag:blogger.com,1999:blog-6142320620040287674.post6444601211460572533..comments2014-03-17T02:59:46.778+02:00Comments on Afrikaans @ Maties: Transformeer in AfrikaansTaalaktivishttp://www.blogger.com/profile/08462683966930808226noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-6142320620040287674.post-23902449567696074632009-06-18T15:31:43.436+02:002009-06-18T15:31:43.436+02:00Volgens 'n analise deur Raadslid Jacko Maree w...Volgens 'n analise deur Raadslid Jacko Maree was daar in die jaar 2003 'n totaal van 9677 Afrikaanssprekende en 3697 Engelssprekende studente aan US. Teen 2009 is daar 9750 Afrikaanssprekende en 5675 Engelssprekende studente. Die Afrikaanssprekendes het dus met 0,75% (minder as 1%) toegeneem, terwyl die Engelssprekendes met 53,5% toegeneem, waarvan verreweg die meeste wit Engelssprekende studente is. Die groep wat die meeste baat by die voortslepende verengelsing van US, is laasgenoemde kategorie.Taalaktivishttps://www.blogger.com/profile/08462683966930808226noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6142320620040287674.post-44490260251899948702009-06-17T23:05:23.340+02:002009-06-17T23:05:23.340+02:00Dit sal intteresant wees om die totale verhouding ...Dit sal intteresant wees om die totale verhouding Afrikaanssprekende studente tot Engelstaliges te sien.<br /><br />Wat ek deels deur ook die US se webblad te besoek aflei, is dat BAIE dosente eintlik Engelssprekend is - Natuurlik sal hulle die T opsie wil bevorder.Anonymousnoreply@blogger.com