tag:blogger.com,1999:blog-6142320620040287674.post5405150393623131302..comments2014-03-17T02:59:46.778+02:00Comments on Afrikaans @ Maties: Deur ’n spieël in ’n raaisel?Taalaktivishttp://www.blogger.com/profile/08462683966930808226noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-6142320620040287674.post-25616526253561960212009-09-21T09:32:51.659+02:002009-09-21T09:32:51.659+02:00Niemand kan vir Marié Heese en Jannie Mouton dit v...Niemand kan vir Marié Heese en Jannie Mouton dit verkwalik dat hulle bedank het uit die Raad van die Universiteit van Stellenbosch nie. Dit is net jammer dat ons Alma Mater nou sonder die insette en talente van hierdie twee toegewyde mense moet klaarkom. Intussen word die septer geswaai in die US Raad deur die Minister van Hoër Onderwys se vyf apparatchiks en hul meelopers. Dit is twee van hulle wat as voorsteller en sekondant van 'n "mosie van sensuur" op Marié Heese (nadat sy 'n brief in Die Burger durf plaas het!) haar bedanking gepresipiteer het.Anonymousnoreply@blogger.com